ALGEMENE VRAE
1. Is hierdie dieselfde as Debt Review of Admnistrasie?
Nee. Ons doen glad nie Debt Review of Administrasie nie. Ons doen Skuld Konsolidasie
2. Ek is ge-blacklist. Kan ek nogsteeds aansoek doen vir skuld konsolidasie?
Ja. Jou aansoek sal nie afgekeur word nie.
3. Help julle mense met 'n swak krediet rekord?
‘n Swak krediet rekord en swak krediettelling word toegelaat.
4. Vra julle 'n aansoek fooi?
Jou aansoek is verniet. Geen aansoek fooie word vereis nie.
5. Is hierdie 'n hofbevel soos Debt Review?
Geen hofbevel nie. Hierdie is ‘n informele reëling met jou Krediteure.
6. Hoe kwalifiseer mens vir skuld konsolidasie?
Kontak ons en voltooi ‘n aansoek.
ONS DOEN GLAD NIE DEBT REVIEW OF ADMINISTRASIE NIE
Kontak ons vandag om te sien hoe ons jou kan help
ONS IS HIER OM TE HELP
As ons nie al u vrae beantwoord het nie, stuur gerus vir ons ‘n e-pos. Ons help graag.